Modulekode | SPK 361 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Rekreasie, sport en die reg Inleiding tot en oorsig van die relevante wetgewing soos toegepas op rekreasie- en sportkwessies. Die kwessie van aanspreeklikheid vir beserings binne die motief van deelname aan sport en rekreasie figureer sterk. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme |
|
Diensmodules | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App